Hier is ´n paar geslagsprikkelaars om jou of jou bedmaat in die regte stemming te plaas:
Kos
Enige voedsel wat jou bedmaat verkies kan hom/haar in die regte stemming plaas. Bedien dit tydens julle laaste ete voor daar in die bed gespring word. Dit ideaal is om dit vir jou maat te voer of om dit saam voor te berei. Maak seker jy mors so af en toe daarmee.
Aromatiese olies
Vind uit van watter aromatiese olies hy/sy hou en maseer hulle daarmee. Die reuk sal die hormone laat beweeg in die regte rigting. Olies met ´n basis van druiwepitte werk die beste. Die olie kan ook vervang word met seep of room.
Liggaamsverf
Verf jou maat se liggaam met eetbare liggaamsverf. ´n Gewone sjokoladesous kan ook hiervoor gebruik word.
Kava Kava
Hierdie plant word reeds eeue gebruik as ´n seksprikkelaars in Asië. Dit raak onslae van alle angs en spanning en ontspan die spiere, maar hou jou verstand op en wakker. Moet dit egter nie te gereeld gebruik nie, want dit kan gewoontevormend raak.
Yohimbe
Yohimbe is net vir die gebruik van mans. Die kruid kan selfs soms ´n ereksie veroorsaak sonder die aanwesigheid van enige seksuele prikkels. Die gebruik daarvan maak ook seks meesal meer opwindend. Vermy dit as jy ly aan hoë bloeddruk of enige hart- of nierkwale.
Damiana
Die plant is net vir die gebruik onder vrouens. Die plant stimuleer die seksorgane direk. Meksikaanse vrouens gebruik dit gereeld net voor bedtyd. Wanneer dit saam met alkohol gebruik word kan dit lei tot erotiese drome.
Renosterhoring
Talle Oosterse kulture glo vas in die gebruik van fyngemaalde renosterhoring as ´n geslagsprikkelaar.
Oesters
Heelwat mense glo vas in oesters se vermoë om die regte knoppies te druk.
Vis
In die middeleeue was dit gewild onder mans om ´n vis te eet wat in ´n vrou se geslagsdele geplaas was voor dit gebraai is.
Hindu-as
Sekere groepe Hindu's gebruik die as van verbrande lyke en meng dit met die fyngemaalde bene van ´n pou. Die mengsel word dan aan die man se penis gesmeer.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 vrae / kommentaar:
Seks is lekkerder as lekker. Lekkerder as fudge. En fudge is lekkerder as sjokolade. Ek is op soek na iets wat my deurnag kan help met seks. Ek het nie die probleem nie. Ek het iets nodig vir hom. Iets wat hom nie sy hande van my kan laat afhou nie en hom so jags maak dat hy die heel nag en dag sal seks wil hê. Ek sal betaal daarvoor. Maar hy moet dit nie agterkom en weet nie. Ek wil graag die volgende dag nie behoorlik kan loop nie. Simpel nê, maar nou ja. Ek het dit eenkeer gekry, maar was "verbode vrugte". Nou hoekom dit nie in die toelaatbare verhouding ook smaak nie. Hoekom moet mens altyd die lekkerste verbode kry?
Al hoe ek jou kan help is om jou te verwys na jou naaste kwekery. Vra hulle om vir jou Damiana (wetenskaplike naam is Turnera diffusa) te kry. Dit is ´n tipe kruid.
Liewe AR. Kry 'n ander man - 'n wilde een, 'n jagse een, een wat elke behoefte van jou kan vervul en jou so sal naai dat jy die volgende dag en die dae daarna nie sal kan loop of uit die bed sal wil opstaan nie. Jy sal ook nie daarvoor hoef te betaal nie.
'n Paar goed om voor uit te kyk as jy vir so 'n man soek:
Moenie dink dat rugbyfanatisisme en manlikheid sinoniem is nie. 'n Ou wat na ander mans kyk klink vir my verdag.
Moenie 'n man kry wat meer vriende het as wat hy meisies gehad het nie.
Moenie 'n man vat wat nie al die vroulike onderdele by die naam ken, hulle funksies ken, en wat om daarmee te doen nie.
As 'n ou meer as 5 min in die oggend in die badkamer spandeer, of sy hare droogblaas, het jy 'n probleem.
Jou wildste ervaring was met 'n man wat terselfdertyd 'n ander vrou gehad het - hulle is die beste want hulle kom met 'n waarborg soos dié van 'n stoetbul.
Leer uit 1001 nagte. Koning Shahryar se vrou het hom verneuk en hy het haar onthoof. Hy beveel toe sy onderdane om elke aand vir hom 'n nuwe bruid ('n maagd daarby) te bring. Die dag daarna het hy haar laat onthoof sodat geen vrou hom weer sal kan verneuk nie. Koningin Sheherazade was so 'n maagd. Sy het egter vir hom 'n storie begin vertel, maar met genoeg erotiese tonele tussenin dat dit hom so jags gemaak het dat hy haar in die middel van die storie genaai het en dan aan die slaap geraak het. Hy het nie haar kop die volgende oggend laat afkap nie, want hy moes die res van die storie hoor. En toe sy die volgende aand die storie klaar vertel het, begin sy met die tweede storie, en so het dit aand vir aand aangegaan vir 1001 nagte*.
Na die bykans drie jaar van storievertellery, genaaiery en twee babas, kom haar storievertellery toe tot 'n einde en sy bars in trane uit en smeek die koning om haar lewe te spaar. Hy antwoord haar bedroef - hoe kan jy dink dat ek jou sal doodmaak, ek het jou dan so lief en ook ons kindertjies.
'n Mooi storie nê? Hou seks vol kinkels en afwagting. Onthou dat musiek, 'n borrelbad en sjokoladetjie op die kussing nie 'n ou so sal aandraai dat hy jou die hele aand lank sal wil naai nie. Vry lank op 'n slag, doen gewaagde goed in publiek, wees morsig tydens seks. Moenie al jou seksspeelgoed op een aand uithaal nie. Bring elke keer iets nuuts na die jol, lees oor wat ander doen, eksperimenteer self, fantaseer baie en weef die web van wellus.
*As jy hierdie erotiese verhale wil lees, lees dan die oorspronklike vertaling van Richard Burton nie die oorvertelde gesensureerde weergawes in kinderboeke nie.
Wat se soort pil of medisyne kan mens gebruik om 'n vrou seksueel te stimuleer. Is daar iets wat onmiddelik die seksuele drang by 'n vrou kan opwek?
Ja, daar is middels wat kan help vir die probleem, (hoewel nie so onmiddelik soos jy verlang nie, jy sal jou deel moet doen met hand en mond.....) maar ongelukkig kan ek nie een aanbeveel sonder dat jou vrou haar ginekoloog gaan sien het nie. Daar is soveel faktore wat n invloed kan he, dat dit te riskant van my sal wees om iets voor te stel.
Ek is jammer ek kon jou nie sommer gou help nie, maar daar is beslis hulp vir die probleem, gaan spreek spoedig die dokter.
Ek het iewers gelees van 'n studie oor die verband tussen vitamien C en seks. Weet iemand dalk meer hieroor?
Post a Comment