Loading

19.5.09

My vrou en ander mans

Interessante storie, dié van jou oor ´n man en vrou wat net vir ´n wyle wil gaan "kuier anderkant die draad". Ek en my vrou is so twee jaar terug deur dieselfde ding. Dis maar moeilik om ´n geskikte persoon of paartjie te kry, want aan die een kant wil jy dit so anoniem moontlik doen, aan die ander kant wil jy nie met ´n maniak te make kry nie.

Ek stem saam met jou: dit is beter om met stimulasie te begin, eerder as te ernstig. In ons geval, is dit al waarby ons toe gebly het. Ons het aan die begin maar ´n advertensie op een van die seksplekke op die web geplaas, en deur al die gemors gesif tot ons ´n paar versigtige navrae gekry het. Ons het gedink dis die mense wat waarskynlik min of meer soos ons oor hierdie goed voel. Op die ou end het ons met twee paartjies en een enkel man kontak gemaak. Ons het eers saam met elkeen gaan koffie drink by ´n plek, en toe ons gemaklik voel, op een van die paartjies en die enkel man besluit.

Soos ek sê, in ons geval het dit nooit op volle omgang uitgeloop nie. Die enkel man het ons eenkeer ontmoet, en die paartjie twee keer. Ek sal jou die details van die ontmoetings spaar, maar vir ons was dit baie opwindend, en ons gebruik die ontmoetings in ons fantasieë ook. Ek dink ook jy is reg, hierdie is nie iets wat vir almal bedoel is nie. En ek is seker mens moet die geluk ook aan jou kant hê, want ek het ook al van mense gelees wat dit nie so lekker getref het met die mense wat hulle ontmoet het nie.

bydrae: Anoniem

PlayEuromillions.com

22 comments:

  1. Anonymous19/5/09 09:25

    Ek en my vrou is nou al 14 jaar getroud en is baie gelukkig en sy was ´n maagd toe ons getroud is. Soos die jare aangaan het ek onlangs besluit om haar toestemming te gee om met ´n ander man seks te mag hê aangesien sy nog nooit vantevore dit gedoen het nie, asook dink ek so ´n ondervinding kan tot voordeel van ons sekslewe wees.

    Ons het geen probleme met ons sekslewe nie en ek as haar man is baie goed in die bed, aantreklik, asook is ons finansieel goed daaraan toe en het 2 baie oulike kinders.

    Dit was totaal en al my voorstel en ek dink tans sy oorweeg dit, maar al wanneer ons hieroor praat is tydens seks as ons albei baie jags is ens. Sy is ´n baie goeie vrou en was nog nooit vantevore in ´n buite egtelike verhouding gewees nie. Wat is jou opinie en wat dink jy sal die voordele asook nadele wees?.

    Jou opinie sal vir ons baie belangrik wees en sien uit daarna om van jou te hoor.

    ReplyDelete
  2. Ben Brand19/5/09 09:25

    Ek voorsien nie ernstige probleme nie, mits beide van julle sonder enige voorbehoud daartoe instem en emosioneel volwasse genoeg is om die situasie te hanteer.

    Ek wil vooorstel julle bespreek die onderwerp eers onder ander omstandighede as in jou laasgenoemde paragraaf.

    Sou julle wel besluit om tot die stap oor te gaan kan dit dalk ´n goeie idee wees dat daar nie geslagsomgang is die eerste keer nie, maar dat julle besluit op een of ander vorm van stimulasie.

    Soos ek al in meer as een geval teëgekom het kan so ´n ondervinding nuwe vuur in julle sekslewe blaas. Let egter daarop dat dit ook die teenoorgestelde effek kan hê as albei van julle nie gereed is daarvoor nie.

    ReplyDelete
  3. Ek het al voorheen geswing saam met ´n vriend van my. Ek is intussen getroud en my man swing glad nie. Ek het voor ons getroud is vertel ek is bi, maar het niks van die swing genoem aan hom nie. Ons het ´n baie goeie verhouding asook in die bed hy is die eerste man wat my laat kom het en ek is 34 jaar oud. My eerste man kon dit nie reg gekry het nie. Ek het my man gevra wat is sy fantasie, en hy het gesê om saam 2 vrouens te wees, wel daaroor sal ek nie mind nie, want ek sal dit ook geniet. Nou is my probleem wel ons gaan saam met ons 2 vriende met verlof volgende maand en ons praat van "open season" en wat ons met mekaar gaan doen ens... Ek weet nie of ek my man wel met ´n ander vroumens kan deel nie al is haar ou ook by. Moet ek met hom daaroor praat van hoe ek voel? Help my asseblief, ek weet nie wat om te doen nie.

    ReplyDelete
  4. Ben Brand19/5/09 09:26

    Natuurlik moet jy met hom praat! Sê hom hoe jy voel en hy behoort te verstaan. Maak net seker jy doen dit vooraf.

    Dis nogal ´n interessante situasie waarin jy jou bevind (self skep). Jy wil nie jou man met ander vrouens deel nie EN jy wil nie ander vrouens met jou man deel nie.

    ReplyDelete
  5. Anonymous19/5/09 09:27

    Ek het die brief gelees van die man wat sy vrou toesteming gegee het om seks te hê met iemand anders (of dit oorweeg).

    Wel ons is nou 12 jaar getroud, besonders gelukig en het ´n baie aktiewe sekslewe en die selfde punt kom soms by ons op. Ons lewe ´n baie stabiele lewe en glo alby aan hoë morele standaarde en maak ons kind ook so groot. Nie een van ons het ooit seks met ´n ander persoon gehad nie. Voor ons troue het ons net met ons hande gevroetel maar ons eerste keer was ons eerste huweliksnag.

    Dink jy dis normaal dat iemand soos ek en die ander persoon jou vrou sou toelaat om so iets te doen? Dit is vir my baie belangrik dat sy bevredig word en ek dink ek kry dit nogaal baie goed reg, as ons seks het gesels ons graag oor hoe sy daarvan sou hou om haar Tiete vir die of daai ou te wys, hoe sy sou "like" een van ons huisvriende haar Koek moet lek en haar ook moet steek. Sy sal ook graag dalk ´n getroude vriendin se man met haar naaktheid wou verlei. Sy is ´n baie mooi vrou en sal nie juis sukkel om so iets reg te kry nie. In ´n vertroulike gesprek het ´n goeie vriend aal aan my bely dat hy graag met haar sou wou seks hê.

    Omdat ek haar ten volle vertrou wens ek so dat so iets met haar kon gebeur omdat ek weet ek haar nie sal verloor nie. Soms sê sy ook selfs dat sy sou "like" om seks te hê met twee tot drie mans. Ek vermoet die meeste mans sou bekomerd raak of kwaad word as sy vrou vir hom so iets moes sê. Is daar fout met my dat ek net mooi anders op tree en nie regtig sal omgee as so iets moet gebeur nie (net so lank sy dit nie in die geheim doen nie) of sal jy sê dit is maar ´n algemene ding maar dat mense net nie graag met ander daaroor praat nie.

    Ek wonder baie oor hoe normaal dit is, toe ek die persoon se brief lees het ek besef daar is nog ander ook soos ek. Jy het nie dalk ook statistieke in die verband nie?

    ReplyDelete
  6. Ben Brand19/5/09 09:27

    Mnr X,
    jou skrywe is niks ongewoon nie. Soos baie ander worstel jy met die normaal/abnormaal aspek van jou/julle spesifieke seksuele voorkeur. Soos baie ander kenners, sielkundiges en leke op die gebied huldig ek ook die volgende mening (maak nie saak wat die seksuele gedrag onder bespreking is nie): Seksuele gedrag is normaal as die betrokke persone volwasse is; die betrokke persone instem daartoe; dit beoefen word in privaatheid en geen nadelige gevolge vir alle betrokkenes inhou nie.

    Ongelukkig het ek geen statistieke in die verband nie.

    ReplyDelete
  7. Anonymous19/5/09 09:28

    Ek het gelees van die ouens wie twyfel oor die idee van hul vrouens en ander mans. Ek voel nie meer alleen nie.
    Ons is nou ook bykans 12 jaar getroud en gesels gereeld oor fantasieë. My vrou is baie sexy en ek het al vir haar genoem dat ek graag sal wil kyk hoe sy met ´n ander man seks het - dit moet ´n ongelooflike turn-on wees. Sy self sal nie omgee vir ´n 3 some met ´n ander man. Is ek abnormaal?

    ReplyDelete
  8. Ben Brand19/5/09 09:28

    Nee ek glo nie jy is abnormaal nie. Lees hieronder.

    ReplyDelete
  9. My verloofde (trou oor 2 maande) vereis van my om saam met ander mans te slaap om, soos hy sê, met my lyf te spog en dat almal kan weet hoe mooi sy girl is, en hoop dat ons sekslewe sal verbeter.
    Waarom wil hy dit doen? Ek wil dit glad nie doen nie maar dan soek hy iemand anders met wie ek dit moet doen en hy vra hulle of hulle dit met my sal doen. Ek vlug nog daaruit.

    ReplyDelete
  10. Anonymous19/5/09 09:29

    Jy sal baie mooi moet besin oor jou voorgenome huwelik. Jou aanstaande wederhelfte is veronderstel om jou en jou voor- en afkeure te respekteer. Niemand mag teen hulle sin in so 'n situasie ingedwing word nie. Dit voorspel niks goed vir jou toekoms nie.
    Indien julle probleme ondervind in julle sekslewe is dit beter om professionele hulp te soek. Stel dit so aan hom en sit jou voet nou neer.

    ReplyDelete
  11. Anonymous19/5/09 09:30

    Ons is al 26 jaar getroud. Ek weet my vrou hou nog baie van haar eerste kêrel deur wie sy die eerste keer gepenetreer is. Nou na al die jare is sy vrou oorlede en hy is baie alleen. Hy kuier af-en-toe by ons. Ek kan sien hy is nog baie lus vir haar en ek weet sy voel dieselfde vir hom ook. Hy is egter baie bang / lugtig vir my en ek wil hom graag toestemming gee om seks met haar te hê. Hoe gaan ek te werk om hom op sy gemak te stel? My vrou weet nie hiervan nie.

    ReplyDelete
  12. Anonymous19/5/09 09:30

    Jy sal hierdie saak eers met jou vrou moet bespreek.
    Vra jouself ook of jy doodseker is hieroor.
    Die belangrike vrae is: Stem beide van julle 110% in daartoe en het julle die moontlike gevolge hiervan 110% oorweeg?
    Indien julle doodseker is moet julle ook eers goed oorweeg wat die vriend se reaksie hierop gaan wees.
    Eers mooi alles deurdink en bespreek!

    ReplyDelete
  13. Anonymous19/5/09 09:30

    Ek skryf weer n.a.v. my vorige brief waarin ek raad gevra het oor die moontlikheid van seks tussen my vrou en haar vriend.
    Ek was natuurlik van die begin af vir myself 110% seker dat dit is wat ek wil he.
    Intussen het ek dit toe deeglik met my vrou bespreek en sy was onmiddelik geesdriftig daaroor, maar met die voorbehoud dat hy nie weet ek weet nie.
    Ons het besluit dat ons hom sal nooi vir 'n braai by ons huis waartydens sy onopsigtelik met hom sal begin flirt sodat ons sy reaksie daarop kan toets. Die resultaat was baie positief in die sin dat hy later die aand duidelik gestimuleer daar weg is. Die volgende oggend het hy 'n sms gestuur om haar te komplimenteer as "sexy" en hoop om haar gou weer te sien. Hy is dus duidelik geprikkel.
    Nou moet sy hom nog net oortuig dat hy veilig is by haar.
    Ek laat weet later verder.

    ReplyDelete
  14. Ek dink baie daaraan om saam met my vrou en nog 'n vrou seks te he. Ek is reeds 49. Sy is redelik oop kop maar effe jaloers. Ons was al by 'n nudiste oord en altwee het dit geniet. Moet ons dit doen?

    ReplyDelete
  15. Anonymous4/8/10 16:25

    Baie lekker blog!
    Ek en my vrou swing nou al so 3 jaar. Ek geniet dit baie om te sien hoe ander ouens haar spyker, ons het een spesiale vriend wat ons saam mee kuier privaat en dan spyker ons haar lekker saam. Van die begin af het sy gese sy sal nie wil sien of weet van my met ander vroue nie en natuurlik respekteer ek dit ten volle. In elk geval is dit vir my baie meer belangrik dat sy haarself geniet en sodoende geniet ek myself.
    Mense wat daaraan dink kan gerus maar die plaaslike swing clubs google. As ek mag stel ek graag Club Rome voor

    ReplyDelete
  16. Ek en my vriend swing nou vir een 'n halwe jaar. Dit is baie opwindend en maak ons sekslewe wat reeds wonderlik is - nog net meer fantasties.
    Ons het reeds goeie vriende gemaak hierdeur. En nee ons het nie altyd seks as on bymekaar kuier nie. Dit is wat dit so lekker maak - ons gesels prontuit oor seks.
    Ek kan dit aanbeveel vir enigiemand wat oopkop genoeg is om dit te wil doen. Moet net nie jaloers wees nie ......en onthou dit is net SEKS.....geen emosionele verbintenis nie. As julle dit so kan regkry dan glo ek dit sal wonderlik vir julle wees.

    ReplyDelete
  17. Anonymous18/5/11 11:09

    my man hou daarvan ek doen dit om hom gelukkige te hou die mans kom in my ek hou baie van sex en geniet om sex te he met ander mans ek is altyd nat en reg vir i man

    ReplyDelete
  18. Anonymous25/1/12 22:19

    Ek het my vrou nog nooit verneuk nie, maar het 'n intense behoefte aan seks. Ek kan nie onthou wanneer laas ek eers aan haar of sy aan my gevat het nie. Ons is baie lief vir mekaar, maar daai ding.... my arm is al lam.

    ReplyDelete
  19. Anonymous13/2/12 10:21

    Jy kan begin deur dit vir haar te vertel. Dit kan jy opvolg met 'n voorstel dat julle hulp soek iewers. Onthou om nie beskuldigend te wees nie, maar om haar te ondersteun.

    ReplyDelete
  20. Ons is al 15 jaar getroud en deur die jare het my vrou al by 3 geleenthede gesien hoe mans hulleself aan haar ontbloot. Twee van hulle het draad getrek en sy het gekyk tot hulle klaargemaak het. Elke keer het dit haar gestimuleer tot stomende seks tussen ons as sy by die huis kom en my daarvan vertel.

    Ek het nou 'n vriend - hy is getroud - wat gereeld by ons kom rugby kyk. Ek het al gesien sy penis is baie groot en het haar daarvan vertel. Nou wil sy dit graag sien. My vraag is nou: hoe gaan ek hom oorreed om sy draad voor haar te trek? Ek het goeie verskoning om hulle op kort kennisgewing vir 'n uur alleen te los. Ek weet ook hy is 'n jagse man. Sy sal dit nie self inisieer nie maar ek weet sy sal hom aanmoedig as hy net eers self begin. Sy wil net sien hoe tos hy tot sy saad skiet.

    ReplyDelete
  21. Anonymous17/3/14 14:50

    wel ons is al 30 jaar getroud en ek dink dis normaal dat n mens soms wil speel en ander vrouens spyker terwyl ander man my vrou spyker ,my vrou se dis vir haar lekker om n vreemde mielie te voel wat ietsie anders is as die een wat ek aan gewoond is en wat dit lekker maak is die ervaaring met n ander mielie wat kielie my vrou se dat die ANDER VROU HAAR MEEGEDEEL HET dat sy meer male klimaks bereik het as gewoonlik as ook wek dit jou iei lebido op sodat dit in verbetering in ons sex lewe is, daar moet onder geen omstandigheid jaloesie wees want dit kan n huwelik vernietig

    ReplyDelete
  22. Anonymous23/5/14 08:37

    Al wat ek gaan se is dit maak meer skade as enige iets anders, veral op langtermyn. Maar dis al wat ek gaan se.

    ReplyDelete

 
ontwerp deur suckmylolly.com, uitgewer QVRP