Loading

16.5.11

400 Vaginas


Dit het die kunstenaar Jamie McCartney 5 jaar geneem om sy groot muur van vaginas te skep. Die 400 deelnemende dames was van 18 tot 76 jaar oud.

Tegnies is dit natuurlik nie vaginas nie, maar vulvas (of skaamsplete).

Die werk is te sien by die Brighton Fees tot 31 Mei 2011.

Lees meer by The Great Wall of Vagina .

(via Roekeloos)

No comments:

Post a Comment

 
ontwerp deur suckmylolly.com, uitgewer QVRP