28.11.11
'n Oog vir naaktheid
Die mens se brein is bedraad om tot naaktheid aangetrokke te wees en navorsers glo dit is om die mens te help om maats uit te soek.
Jari Hietanen, die hoofnavorser, en ‘n kollega het mense se breine bestudeer terwyl hulle na foto’s van mans en vroue in swemklere of poedelnaak gekyk het.
Die navorsers van die Universiteit van Tampere in Finland het bevind die mens se brein is die meeste aangetrokke tot foto’s van half geklede en veral kaal mense.
Die oog bedraad om naaktheid te waardeer
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 vrae / kommentaar:
Post a Comment