Vaginale vuisting, as ‘n vorm van seksuele stimulasie, is iets waarvan sommige vroue baie hou. Vuisting kom daarop neer dat die speelmaat sy of haar hand in die vagina instoot, dit in ‘n vuis bal en klein beweginkies daarmee uitvoer. Vir die vrou wat daarvan hou gee vuisting ‘n spesiale soort stimulasie, soveel so dat sy daardeur een of meer orgasmes kan kry.
Die gebruik is nie baie algemeen onder huwelikspare nie, maar sommige vroue is mal daaroor dat hul mans hulle vuis. Anatomie speel natuurlik ook ‘n rol. Die grootte van die gemiddelde man se hand en arm, vergeleke by selfs die erg gestrekte vagina van die gemiddelde vrou, bemoeilik vuisting. Maar vir die man met ‘n kleinerige hand en die vrou met ‘n wyd strekbare vagina – wanneer sy opgegeil is – is dit ‘n opsie. Vuisting kom ook voor by sommige biseksuele vroue. In veral die swiengersgemeenskap, waar baie vroue biseksueel is, sal een vrou soms ‘n ander een vuis. Weens vroue se kleiner hande is die anatomie hier dikwels nie so ‘n groot probleem nie.
Vuisting kan onaangenaam en selfs gevaarlik wees indien nie reg gedoen nie. Ek is nie 'n seksuoloog of medikus nie, maar kan 'n paar wenke gee.
Kort, skoon naels is 'n voorvereiste. Hande met ‘n ontsmettingsmiddel gewas verlaag natuurlik die risiko. Om 'n lateks-handskoen te gebruik is meer higiënies.
Dis veral die insittegniek wat vir suksesvolle vuisting baie belangrik is. Mens moet ook 'n goeie-gehalte watergebaseerde glymiddel (soos Astroglide) – nie 'n oliegebaseerde een nie – gebruik.
Dis belangrik dat die vagina behoorlik nat is teen die tyd dat jy die hand insit. Vry haar dus eers goed op, op die normale manier, totdat sy goed nat is en jy ‘n vinger in haar vagina het. Vingervry haar geleidelik met al meer vingers totdat jy uiteindelik drie of vier vingers in het. Die vermeerdering van die aantal vingers help om die vagina al meer en meer te strek en as sy dit geniet sal sy al geiler word en ook al natter. Die vagina sal al meer en meer ontspan. Dis belangrik dat sy goed geil en nat is teen die tyd dat jy met die insit van die volle hand begin.
As jy begin met die insit van die hand hou die vingers en duim bymekaar en punt hulle, soos wat jy 'n stukkie mieliepap van die vloer af sou optel. Dit maak jou hand mooi wigvormig. Wees nou geduldig. Alhoewel sy vir jou natuurlikerwys nat genoeg mag voel, sit nietemin glymiddel aan haar vagina-opening en jou vingers – sommer baie. Stoot jou hand met die gepunte vingers dan stadig en sagkens vorentoe, tot sy aandui dit raak te ongemaklik. Trek jou hand dan weer terug. Herhaal die stoot-en-terugtrek-bewegings 'n paar maal – stadig – terwyl jy elke keer dieper probeer gaan. Wees deurgaans sensitief vir jou speelmaat se reaksies en vra elke keer of sy oukei is. As sy die steeds dieper instotery as aangenaam ervaar sal die vagina na 'n tyd so ontspan het dat jy die finale aanslag kan probeer.
Om jou hand verby die kneukels in te kry is die moeilikste. Wend dus 'n vars en milde hoeveelheid glymiddel oor jou hele hand aan vir die finale instootslag. Gaan baie stadig te werk en wees uiters sensitief vir jou speelpartner se reaksie. Druk jou hand, steeds in die wigvorm, stadig maar ferm vorentoe tot jou kneukels begin kontak maak. Verhoog dan die drukking. Sy sal 'n mate van ongemak ervaar, maar daar is 'n verskil tussen 'n lekker seer en 'n groot eina. As dit laasgenoemde is sal jy maar moet terugwyk. Andersins, laat jou hand dan, steeds in die wigvorm, al verder in die vagina afbeweeg.
As jou hand volledig ingeglip het kan jy dit in 'n vuis bal. As sy wil hê jy moet verder gaan – sy kan moontlik wil hê jy moet dadelik weer uittrek – kan jy met ligte bewegings begin. Terwyl jy haar goed dophou vir haar reaksies kan jy byvoorbeeld ligte pompbeweginkies met jou vuis maak. Jy kan ook jou vuis stadig ronddraai. As jy nie seker is hoe sy dit ervaar nie, vra haar. Sodra jy agterkom sy geniet die vuistery glad nie, of het opgehou om dit te geniet, moet jy die sessie beëindig.
Jy sal weet jy het haar goed gevuis as sy ‘n orgasme – dalk meer as een – gekry het.
Onthou net om jou hand weer wigvormig te maak as jy dit uittrek.
Lekker vuis!
bydrae: Geilman
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Sal dit graag wil probeer
ReplyDelete