Loading

26.5.14

Hy is lou

***** ****** skryf: "Ek wil graag by jou uitvind wat is fout as ek en my man omtrent een maal in twee maande seks het. Die ergste van alles vir my is dat hy seksvideo's sit en kyk en self met hom speel, en ons het geen sekslewe nie. Wat moet ek doen?"

Antwoord: Meeste getroude paartjies se probleem is dat hulle nie kommunikeer nie, veral nie oor seks nie. Weet jou man jy wil meer seks hê met hom? Jy kan begin deur in te meng met sy video's. Wag tot hy weer begin kyk en dan gaan speel jy met hom. Jy kan ook 'n voorstel aan hom maak dat julle iets moet probeer wat op sy video's is. Kort voor lank sal daai video's iets van die verlede wees en jy sy seksgodin.



Maureen skryf:

"Haai Ben
Ek is ´n weduwee vir omtrent vyf jaar. Ek het weer iemand ontmoet wat baie Christelik is en hy wil nou trou, maar ek sien nie kans omrede ek het 3 kinders wat nog skoolgaan.
Soos enige vrou was ek gewoond aan seks, bv drie keer per aand. Ek is baie aktief. Die vriend van my het my nog net teleurgestel. Ek is soms nog besig met die voorspel dan het hy al gekom. Ek voel verskriklik teleurgesteld. Ek sal nie met hom kan trou want hy kan my dan nie op die belangrikste gebied bevredig nie.
Soms fantaseer ek as ek met hom seks het. Ek het al oorweeg om vir my ´n vibrator te koop. Ons het byvoorbeeld net 1-2 keer seks in ´n maand. Ek werk maar soms laat en bevredig my op die internet. Is dit normaal? Ek koop ook die Loslyf en dan mastrubeer ek maar in die aande by my huis. Hy woon nie by my nie. Soms moet ek maar my ponografiese video´s aleen kyk as die kinders slaap en so vir myself met my vingers bevredig.
Om eerlik te wees, dis nie ´n plesier om seks met hom te hê nie. Ek is maar altyd die Eva wat eerste begin speel met sy penis en suig sodat hy kan ´n spark kry.
Waar op internet kan ek nog ponografiese inligting kry om myself te bevredig. Ek is 36 jaar oud en voel nog baie aktief. Die Vigs syfer is so hoog jy kan nie enige Jan Raap voorkeer en sê "kom my ou" nie. En ek hou ook van ´n man met ´n gesiene penis (hy moet nie klein wees nie) As ek seks het moet ek kan sê eina. Ek hou ook daarvan om hom ordentlik te treat. Ek hou daarvan om in verskillende posisies te naai. Ek voel soms om hom styf te maak en pille in te gee sodat hy kan jags raak en sê kom naai my asseblief.
Gee tog asseblief vir my positiewe raad."

Ben:
Wat betref jou vriend wat te gou kom stel ek voor jy lees Ek kom te gou en probeer die metode met jou vriend. Dit verg bietjie moeite, maar dit is ´n lekker oefening. Maak net seker jy knak nie sy ego as jy aan hom verduidelik hoekom julle dit moet probeer nie.

Intussen kan jy sorg dat jou vriend jou op ander maniere stimuleer, soos byvoorbeeld oraal. Dink ook daaraan om ´n goeie boek oor seks te koop om jou vriend se belangstelling in seks te prikkel.

No comments:

Post a Comment

 
ontwerp deur suckmylolly.com, uitgewer QVRP